Sweet Thorn Retreat Airport Lodge
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road M53, Portion 2 of portion 4 of Plot 65 Kapps Farm, Windhoek, Khomas
- Vanaf R480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sweet Thorn Retreat Airport Lodge is 25 km vanaf Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe in Namibië geleë. Die hooflodge is verder van die rivier af, maar sy hoogte bied 'n wye uitsig oor die Seeisvallei en die omliggende Finkensteinberge.
Die hoofhuis het slaapplek vir 10 gaste, en suite-kamers met lugversorging, en TV's met sekere DStv-kanale. Daar is 3 kamers binne die lodge. Die eerste kamer het 2 dubbelbeddens, die tweede kamer het 2 driekwartbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 7 struktuurtente en 3 ruim kampeerplekke.
Die eetkamer het 'n kroeg wat ten volle toegerus is en bied 'n uitsig oor die swembad. Bo die die eetkamer is 'n oop uitkykdek waar gaste sonsondergange en die sterre kan aanskou. Daar is baie skaduwee, 'n plonspoel en 'n klein speelplek wat kinders kan geniet terwyl die volwassnees braai.
Ander geriewe en dienste op die perseel sluit internettoegang, 'n "kiddies"-klub, biblioteek, etes op versoek, 'n restaurant, swembad en veilige parkeerplek in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Road M53, Portion 2 of portion 4 of Plot 65 Kapps Farm, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Sweet Thorn Retreat Airport Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road M53, Portion 2 of portion 4 of Plot 65 Kapps Farm, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang