Swem Jannie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Sleutel- en breekskadedeposito's is direk aan die instansie betaalbaar en terugbetaalbaar per bankoorplasing binne 5 – 7 werksdae na vertrek.
Linne en handdoeke word voorsien, bring asseblief eie strandhanddoeke.
Geen kaartfasiliteit is beskikbaar nie.
Troeteldiere sal onder geen omstandighede toegelaat word nie.
Bring asseblief jou eie braairooster en skoonmaakmiddels saam.
Slegs die aantal gaste wat bespreek is, sal geakkommodeer word soos versoek. Geen bykomende gaste sal toegelaat word nie.
Skottelgoed moet met vertrek gewas, droog en weggepak word, of 'n boete sal van die sleuteldeposito afgetrek word.
Verblyf word op eie risiko gebruik.
Geen terugbetaling sal gegee word indien gaste besluit om vroeër as die vertrekdatum te vertrek nie.
Sleutels sal nie oorhandig word voordat die volle huurbedrag vereffen is nie.
Reg van toelating voorbehou.
Kontantdeposito-bankfooie is deur die gas betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Marine Drive, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang