Successfully reported
+27

Swem Jannie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Marine Drive, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Swem Jannie is 'n ruim huis in die kusdorpie Struisbaai geleë. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en is oorkant die pad van die seefront geleë.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die een tweepersoonskamer het sy eie badkamer en is in 'n woonstel buite geleë.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-
vrieskas, stoof, oond, ontbythoekie, eetgerei, breekware en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n ingeboude braai. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Na buite is 'n ingeboude braai.

Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Wi-Fi is beskikbaar.

Struisbaai is naby die mees suidelike punt van Afrika geleë. Gaste kan die talle watersportsoorte geniet waarvoor die area bekend is, soos kajakvaart en vlieërvaart. Ander besienswaardighede sluit die Agulhas Nasionale Park, Spookdraai-staproete en Waenhuiskransgrot in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 61 Marine Drive, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swem Jannie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Marine Drive, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA468bed186fce94e16e6a73abc4129e072d96cabcbe3c45112b85adc61fb07e08924298db5a2b1717d8061be6089651d18e06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 61 Marine Drive Struisbaai 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812995 20.048641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang