Successfully reported

Syeta Bush Lodge - Chalet

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Eulanda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great value for money. Beautiful location and aesthetically pleasing accommodation. Staff were extremely friendly and welcoming. Great value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker, sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great. Great stay, clean. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfek. Baie, baie lekker, baie netjies. Sal enige tyd weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige skoon geriewe, mooi natuurskoon en vriendelike personeel. Ons het heerlik gebly. Die Chalet was pragtig skoon en nuut. Heerlike stortgeriewe met 'n mooi skoon badkamer. Die perseel word baie mooi nagekyk en is omring met mooi natuurskoon. Die personeel het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Puik. Waarde vir geld. Really one of the best places in the country for a peaceful get-away. Stunning architecture. We really enjoyed our stay, and we miss the cat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

‘n Plek waar stilte en voëlsang die stad se geraas vervang en jy rustig kan word. Wonderlike plek, weg van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carisa B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Rustig, modern in die bos. Voorstel: daar kort 'n braaitang, vleisbal en dalk 'n slaaibak. Netflix was nie beskikbaar - te veel gebruikers. Verder was alles baie mooi en goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Priscilla P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

As jy wil wegbreek van die geraas, is dit die ideale plek. Mooi en netjiese chalet. Het lekker gebly, ongelukkig nie baie om te doen daar nie. Baie stil plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk Road, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3873a123a4e564ba9f6e38e8787c4e2ca17ce8e7568f8675eef7e55187ea53ef89c95f4cf44d32df2f0ed2cf9351fefdb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Uitkyk Road Plot 27 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.558568962631 31.041753057134
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang