Sylvan Park Garden Apartments
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Pup
- Selfsorg
Huisreëls
Die kamer word weekliks skoongemaak vir gaste wat langer bly. Andersins word 'n vinnige skoonmaaksessie op Maandae, Woensdae en Vrydae gedoen. Daar is nie 'n diens op Saterdae en Sondae nie. 
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie. 
Rook in die eenheid is verbode. 
Let daarop dat besoekers by die verblyf toegelaat word indien dit vooraf gereël word, maar slegs tussen 11:00 en 17:00.
Stilte word tussen 22:00 en 08:00 verwag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 10 Steynsrust Road, Braeview, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang