Successfully reported

T & H Sauer Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marietha M
Lang verblyf
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik en privaat. Ek het heerlik gewerk en gerus. Dit was onvergeetlik. Uitsig oor die see. Baie privaat met al die geriewe wat ek nodig gehad het. Tom het gereeld die eenheid kom skoonmaak, en vars beddegoed en vars handdoeke uitgesit. Tom het ook vir my ekstra stoele geleen wat ek gekort het vir die werkswinkels wat ek aangebied het oor die 2 weke wat ek daar was. Daar is WiFi en die matras is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Blinkskoon eenheid met vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Vriendelik ontvang en gehelp om bagasie in te neem. . Eenheid is blinkskoon met goeie linne, kussings en lekker slaap bed. Bederf met melk en vars koue water in die yskas. Gasheer en vrou egte omgee mense. Sal beslis aanbeveel vir oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Net die beste puik vir vakansieverblyf. Wow, modern goed toegeruste gastehuis, net die beste. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Prentjie mooi. Uitstekende diens ontvang. Eienaars is altyd behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Vriendelike ontvangs. Skoon en lekker ruim. Goeie ligging. Sal weer daar bly. Die omgewing is baie rustig en stil. Dit is baie sentraal en naby die hoofroete. Die eienaars is baie gasvry en gesteld daarop om in gaste se behoeftes te voorsien. Dit is netjies en skoon. Geweldige kombuis toerusting is beskikbaar. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend, veilig, stil plek, vriendelik. Baie lekker gebly, baie vriendelik, baie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gasvry, vriendelik, skoon en baie lekker. Was baie, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patience S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Was wonderful. Very well taken care of. Felt very special. Hospitality. They go all out of their way to assist with the mattress. Assisted with taking it in and out of the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariemuthu M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

"The Sauer.". One of the most beautiful cottages to stay in, an exciting and convenient place to stay. A really beautiful place. Really cosy cottage. "A home away from home." The owner ensures that you have a relaxing stay and that you are comfortable in every possible way. They do a refurbishment daily, which brings the freshness back. Would not hesitate to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Puik. Gasvryheid was ongelooflik. Alles was netjies en die plekkie was baie goed ingerig. Ons het jou skoenlappers kosbaar gevind. Ons sal net by julle tuisgaan wanneer ons in die omgewing is. Baie dankie vir 'n lieflike paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
T & H Sauer Guest House
Baie dankie, dat ons 'n bydrae kon maak in julle verblyf hier by ons gaste huis. Dit sal 'n plesier wees om julle weer te ontvang. Groete Tom en Heleen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Mira Street, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31fa191ed9680acc16f21c0b8166aa4ddeb5cd6b5e37ce00103111832e248b939003ebc1fefdc953b3d8bb86ee69dda6a410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 13 Mira Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194068 22.035962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang