Tabu House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 Dolphin Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tabu House is gerieflik geleë in die kusvoorstad Bloubergstrand, Kaapstad. Die gastehuis is naby die strand en winkelsentrums geleë.
Die gastehuis bied 4 ateljee-eenhede, die swembadkamer en die en suite-kamer. Die eenhede en kamers is almal in die hoofhuis en die ateljee-eenhede het elkeen hul eie kombuisie. Bykomende geriewe sluit 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Weens die rustige aard van die omgewing aanvaar ons ongelukkig geen groepbesprekings of partytjies nie.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Atlantic Beach Gholfklub, Rietvlei-vleilandreservaat, Robbeneiland, Tafelbaai-strande, Tafelberg en V&A Waterfront in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 37 Dolphin Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Tabu House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 Dolphin Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang