Successfully reported
+34

TabuVilla

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 53 Dolphin Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

TabuVilla bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis wat gerieflik geleë is in die kusdorpie Bloubergstrand en naby die strand, winkel en restaurante.

Dié gastehuis bied gaste gratis WiFi en die keuse van 'n tuinkamer of 'n eenslaapkamerwoonstel wat albei 'n kapasiteit van 2 gaste het. Die Tuinkamer beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n lessenaar, 'n gemaklike rusbank, 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord.

Die selfsorgwoonstel is op die boonste vlak geleë en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuisarea. Die ruim slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Plaaslike doendinge sluit die Atlantic Beach Gholfklub, Rietvlei-vleilandreservaat, Robbeneiland, Tafelbaai-strande, Tafelberg en die V&A Waterfront in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 53 Dolphin Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink TabuVilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 53 Dolphin Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18d218b86ff30987fb85d1c52b154c33dcbdf949cbf416ed0165dd349532c3ce086786898a966bc33f78cd7307f36233262d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 53 Dolphin Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.814175830392 18.474030143586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang