Successfully reported
+70

Tancredi B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tancredi B&B is bekend daarvoor dat hy 'n vriendelike, verwelkomende diens aan alle gaste bied en is trots daarop. Dit is 'n gastehuis waarin 'n mens tuis en ontspanne kan voel.

Tancredi B&B is in die ou Pietermaritzburg-voorstad Scottsville geleë. Dit is 'n pragtig gerestoureerde en smaakvol versierde Victoriaanse Huis met 6 en suite-slaapkamers.

Tancredi is ideaal geleë vir alle geleenthede wat in Pietermaritzburg plaasvind aangesien dit nie ver van die N3-hoofweg af is nie en dit is naby die middedorp. Dit is ook naby die Universiteit van KwaZulu-Natal, al die privaat hospitale en die talle skole aan die Durbanse kant van Pietermaritzburg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Gregory Henry S
5.0
Excellent. Very friendly and helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Rose M
Gesin met tieners
5.0
Good. The stay was good. The TV was not working, though.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Juandre S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. The staff were absolutely amazing and were even able to accommodate our early check-in. Keep up the fantastic service. Will ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Wessel V
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money. Needed a place near Maritzburg College. Staff was very friendly. Great value for money, including an amazing bre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Jonathan F
4.4
Generally fine although less homely and luxurious than similar accommodation. Comfortable with hot water and, other than one night, a q...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mbogeni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 41 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tancredi B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNGFkYjZlLTU4YmMtNGVlZC1hYzMxLTExZTgxM2NiMzExYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 41 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.61112 30.39293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang