Tankwa River Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Hierdie huis word deur sonkrag aangedryf. Moet asb. nie ligte of waaiers aan los wanneer jy nie in die kamers is nie.
Skakel asb. alle ligte af en blus alle vure wanneer jy gaan slaap.
Honde word met vooraf reëling toegelaat, maar moet te alle tye deur hul eienaars vergesel word. Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 honde per bespreking tensy anders gereël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwheuvel 121, Tankwa Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang