TAO Forest Campsites
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 726 Heights Road, TAO Forest Campsites, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
TAO Forest Campsite is in die hartjie van Wilderness Heights op die Tuinroete geleë en bied 'n lekker wegbreek buite die stadsgedruis. Die kampeerplek word deur baie bome omring, bied 'n rustige omgewing om te ontspan en is ideaal vir natuurentoesiaste en enigiemand wat wil herlaai.
Daar is slegs 1, heeltemal privaat staanplek wat 6 gaste kan akkommodeer. Die staanplek is ontwerp vir losstaande tente en ongelukkig nie geskik vir karavane of sleepwaens nie. Klein kampeerwaens en bakkies met daktente kan wel hier kamp.
Die staanplek het sy eie ablusiegeriewe wat 'n stort, wasbak, opwasbak en 'n toilet insluit. Daar is ook 'n buitebad waarin gaste kan ontspan. 'n Gasgeiser voorsien warm water. Die staanplek het braaigeriewe, insluitend 'n braairooster en 'n braaitang. 'n Stapel hout en 'n pakkie blits word voorsien. Die staanplek is met 'n 555W-sonkragstelsel toegerus wat voldoende is vir die staanplek se ligte, selfoonlaaiers en 'n klein kampyskas. Geen elektriese ketels of ander elektriese toebehore word toegelaat nie.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, visvang, fietsry en swem in. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dawid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 726 Heights Road, TAO Forest Campsites, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink TAO Forest Campsites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 726 Heights Road, TAO Forest Campsites, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang