Successfully reported

Tasso's Place

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very good and convenient. It was not my first visit to Tasso's Place and really very good. Desire is a lovely host and we found everything to our liking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Ben Thank you for your kind words. See you next time.

Natasha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilige en praktiese verblyf, vriendelike gasvrou en behoorlike ontbyt. Ons het heerlik gebly, dankie. Skoon akkommodasie. Heerlike, massiewe ontbyt wat by verblyf ingesluit is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus O
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ek het baie lekker gebly en die daaglikse kospakkie was 'n wenner. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Baie dankie. Ek is bly jy het dit geniet.

Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly, die personeel was vriendelik, het vooraf per WhatsApp gevra hoe laat hul ons kan verwag en die ontbyt was besonder lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Dankie vir die mooi woorde. Happy travels!

Ruelle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Vriendelike mense en baie gemaklike slaapplek. Ek het baie lekker gebly, dankie! Sal definitief weer daar kom oorslaap. Gemaklike bed, veral vir iemand wat baie ry. Is dit 'n moet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham (abri) V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Excellent, beautiful rooms, outstanding attention to detail and comfort! This place is excellent - beautiful rooms, outstanding attention to detail and comfort, very friendly hosts. Centrally located. Very strong recommendation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Themba S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

It was very comfortable. The host was very friendly and caring. The place was a home away from home. Very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Thank you for your kind words. Be blessed. Desere

Riaan V
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Lekker gebly. Lieflike plekkie, baie skoon en netjies. Sentraal geleë in Ermelo. Kospakkie is 'n wenner! Enigste iets wat nog kort is WiFi in kamer 3.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstaande kwaliteit en gasvryheid. Kamer 2 was pragtig, heerlik gebly. Aandag is gegee aan klein detail, wat die verblyf spesiaal maak. Die ontbyt padkos was verruklik. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie L
1 nag
5.0
Sep 2024

Home away from home. Gerieflike kamers, lekker privaat as jy al drie die kamers boek. Ontbyt was baie lekker, dankie. Sal vir seker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Baie dankie. Dit was lekker om julle by ons te kon hê. Tot volgende keer. Veilige toere!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Desere Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Taute Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ399bQf1B1f7EcxhNbgwvv0FExKKSWyf2c3kQRmm2AQiCS0O1j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 32 Taute Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.525784 29.990809
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang