Successfully reported
+64

Taste of Heaven

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Selbysteeg, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Taste of Heaven is in 'n stil doodloopstraat in Bredasdorp geleë naby die Skeepswrakmuseum. Hierdie area is veral bekend vir die Heuningberg Natuurreservaat, geskiedkundige kerke, kunsgalerye en handwerkwinkels.

Taste of Heaven ervaar nie die impak van beurtkrag nie.

Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat geskik is vir 8 gaste. Die eenhede wat aangebied word, is onder andere Family Room, Blue Room en die Safari Room. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n yskas en 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. DStv is beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die blou- en safarikamers het privaat badkamers wat nie en suite is nie.

Geriewe op die perseel sluit 'n gastesitkamer, eetarea, braai-area, vrystaande swembad en 'n wasgoeddiens in.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, swem, visvang, wynproe, tennisspeel en stap in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Selbysteeg, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Taste of Heaven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Selbysteeg, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsXXgfPGGf1lY4hPhuhINuVmse6sCDZcDQF0Y4Yq2wHlN1t4kKv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 3 Selbysteeg Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.532045804296 20.036060998672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang