Tembo Guest Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 689 Tarentaal Street, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tembo Guest Lodge is geleë in Hazyview, 'n sub-tropiese plaasdorpie in Mpumalanga, bekend vir sy beduidende piesang- en makadamianeutbedrywe. Dit is die ideale ligging vir avontuur-entoesiaste en sakereisigers.
Hierdie kamers met lugversorging het elk slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n aangewese werkstasie, 'n TV, gratis WiFi-toegang en tee- en koffiemaakgeriewe. Slaapkamers op die boonste vloer lei na 'n balkon, terwyl slaapkamers op die grondvloer na 'n patio-dek oopmaak.
Die lodge spog met 'n restaurant wat Suid-Afrikaanse kookkuns bedien, waar gaste elke oggend ontbyt kan geniet. Die Krugerwildtuin, Lowveld Mall, Panorama-roete, God's Window, Blyderiviercanyon en 'n verskeidenheid restaurante is almal gerieflik naby geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 689 Tarentaal Street, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Tembo Guest Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 689 Tarentaal Street, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang