Ten on Juno
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Juno Street, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ten on Juno bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, wat in die hartjie van Solheim, Germiston, geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of enkelreisigers wat op soek is na een nag se verblyf.
Hierdie kothuis kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Daarbenewens is hierdie eenheid toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoof, eetgerei en breekware. 'n TV is ook beskikbaar vir vermaak, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste kry veilige parkering op die eiendom. Die ligging van hierdie eiendom is slegs 12 minute vanaf die lughawe en is naby Bedfordview en Edenvale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Kirsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Juno Street, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Juno Street, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang