Terebinte
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Terebinte Suite 1
- Selfsorg
- Terebinte Suite 2
- Selfsorg
- Terebinte Koninginkamer 3
- Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar kan gratis oornag.
Kind van 3 tot 4 jaar betaal R100.
Kinders van 5 tot 9 jaar betaal R150 elk per nag
Kinders van 10 tot 13 jaar betaal R200 elk per nag
Kinders 14 jaar en ouer betaal vol prys.
Kinders wat op hulle eie bly of met 1 volwassene deel, betaal vol prys.
Ons is naby aan die hawe vir MSC-vaarte en voorsien 'n pendeldiens teen ekstra koste.
Ons bied ook 'n pendeldies vanaf die lughawe teen laer tariewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Chelmsford Road, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang