Modubu Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Negester Road, Portion 19, Farm Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Genesteld teen die skilderagtige Waterberg aan die buitewyke van Bela-Bela, bied Modubu Lodge 'n oase van vrede en rustigheid, perfek vir 'n bosveld-wegbreek.
Die eiendom beskik oor 3 aparte selfsorg-eenhede, elk met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens, en gaste deel aparte badkamers met storte. WiFi is beskikbaar vir ekstra gerief.
Elke eenheid sluit 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorgbehoeftes in. Gaste kan ontspan op privaat patio's, kompleet met braaigeriewe, en uitsigte oor die omliggende natuurskoon geniet. 'n Gedeelde swembad met beide warm en koue water is ook beskikbaar vir ontspanning.
Modubu Lodge nooi gaste uit om die Bosveld en berglandskappe te voet te verken, waar hulle vrylopende wildlewe kan teëkom, insluitend rooibokke, blouwildebeeste, koedoes en njalas. Met 4x4-roetes en nabygeleë besienswaardighede, is hierdie toevlugsoord 'n ideale wegbreekplek vir gesinne en vriende wat avontuur en rustigheid soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Negester Road, Portion 19, Farm Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Modubu Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Negester Road, Portion 19, Farm Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang