Successfully reported
+33

Thala Thala

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 71, Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Thala Thala skuil op 'n plaas in die Leeuwkloof-gebied naby Dinokeng. Die plaas is sowat 45 minute se ry vanaf Pretoria.

Thala Thala bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in 'n rondawel. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die gebruik van die en suite-badkamer word gedeel.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, en kookgerei. Verder is daar 'n TV met DStv, 'n boma braai-area, en 'n swembad. Daar is parkeerplek op die perseel.

Thala Thala se staproetes is ook geskik vir bergfietse, en gaste sal mal wees oor die wildkykgeleenthede. Dinokeng Natuurreservaat, Cullinan Gholfklub, Zebra Country Lodge, Bass Lake Lodge, en die Roodeplaatdam Natuurreservaat is net 'n klein entjie se ry vanaf Thala Thala.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lerato N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place to take a break from everything. What a lovely place to take a breather from the city! Dawie was an excellent host. The c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Eileen B
Saam met lewensmaat
5.0
'n Naweek wegbrekie vir my man en ek na Thala-Thala. Heerlik toegeruste rondawel met genoeg beddegoed, eetgerei ens. Dawie, die gasheer, was baie vrie...
Sien meer
Jul 2025
Wilmari H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus, baie aktiwiteite naby. Sal definitief weer hier boek. Pragtige plekkie, Dawie was 'n wonderlike gasheer, baie tegemoetkomend. Bestel ge...
Sien meer
Mei 2025
Isabel V
Saam met vriende
5.0
Vergeet van alles en ontspan in die bos! N wonderlike wegbreek na die bos sonder om ver te ry! Gasvryheid geniet en tog privaat om net te ontspan!
Mrt 2025
Thys D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. We had a pleasant stay and had a great time. Recommended for a couple breakaway. Unit very clean and well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 71, Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Thala Thala het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Breë ingangsdeur
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 71, Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6hslYn46cnZt9L5dmY8kAtmMDDKk7EfsVPZTfQcLYPMdl0VyQk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 93 5 1 5 Plot 71 Leeukloof 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5252 28.494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang