Successfully reported
+52

The 14th at LCE

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1172 Vogelsanck Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The 14th at LCE is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis op die Langebaan Country Estate. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie en vriende aan die Weskus aangesien die huis met 'n lieflike swembad spog en die landgoed baie geriewe en aktiwiteite bied. Die huis het 'n klein omsetter.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en dié gaste deel die tweede badkamer wat ook 'n bad en 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 8 toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kuier-area het 'n etenstafel vir 8 en 'n ingeboude braai. Die stapeldeure lei na 'n ruim buite-area met 'n swembad en 'n versonke boma met 'n vuurput.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andriette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1172 Vogelsanck Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The 14th at LCE het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1172 Vogelsanck Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA962594314bb35acf09db3119eb1331ebad2eb674308fbb8def15159e64ca9e7376e765b654ec85d4179fc41652fb2d8c7f13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1172 Vogelsanck Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.06479361051 18.047549548479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang