Successfully reported

The Nedersetting Nieuwoudtville

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Cosy. Baie lekker kamers, klein maar niks meer nodig. Wessie, die eienaar, is baie vriendelik en ons het haar ook baie geniet. Breakfast ook baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maeve S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die nedersetting is 'n moet as jy gaan blomme kyk. Heerlik gebly! Elektriese komberse op bed, kaggelvuurtjie in eetsaal vir die koue. Die kos en diens was uitstekend. Ek gaan definitief weer volgende jaar soontoe. Wessie is 'n ware engel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker gebly - met al die bederf. Die verblyf by Die Nedersetting was 'n hoogtepunt in ons blommekyk vakansie. Die personeel was só vriendelik en het ons onmiddellik laat tuis voel. Die akkommodasie was puik en die etes was uit die boonste. Aan Wessie en haar span 'Welgedaan'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wessie
The Nedersetting Nieuwoudtville
Baie dankie dat u die tyd geneem het om aan ons u terugvoering te gee, Mnr Kotze. Ons het u verblyf hier by ons geniet en dit was besonders dat u saam met u moeder gereis het. By Die Nedersetting is ons 'n hele span wat elkeen sy/haar deeltjie bydra om u verblyf en etes 'n aangename ervaring te maak. Ek dra u mooi wense aan die span oor. Ons verwelkom u graag gou weer hier by ons terug.

Lizel T
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Eienaar en personeel gaan uit hul pad uit om jou tuis te laat voel. Het baie lekker gebly, eienaar, restaurant en alle personeel is baie vriendelik. Baie skoon en netjies. Restaurant bied heerlike maaltye aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucille H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Warm hospitality. A good place to stay with traditional Afrikaans cooking when in the area. Staff were incredibly warm and friendly, and we loved the fireplace for meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandi K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Overnight stay with dinner in the restaurant. All good, warm and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wessie
The Nedersetting Nieuwoudtville
Thank you for the review, we all work together to help make each guest comfortable and try to please the needs and make the experience one to enjoy and relax. Be sure to visit us in the flower season (Aug & Sept) and see the splendour of nature explode. Safe travels.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wessie
The Nedersetting Nieuwoudtville
Thank you for taking the time to review your stay with us at The Nedersetting Guest House and Restaurant. We are very happy to hear that you enjoyed your stay. Please come visit us again and stay longer to have the full experience of the rural hospitality and good food. We all work together to make your stay the best we can offer. Safe travels.

Marthinus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Fantastic stay. Hands-on service by management/owners. The restaurant is great and the food is delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik Matthys Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

An absolute gem very good value for money. An absolute gem, hospitality at the next level, accommodation superb, food and service exceptional. Can recommend it unreservedly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alex L
1 nag
4.4
Sep 2025

Peaceful, good food. Very peaceful and quiet. Had a good sleep and good food after the Oorlogskloof hiking trail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr of Voortrekker and Nassau Streets, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNjBjNDJiLWNiODMtNDIwNi05NDg4LWY5ZTc4MjUzZmJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Cnr of Voortrekker and Nassau Streets Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.378835523313 19.11418510384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang