The 3 Sisters B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Queens Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R931 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Die 3 Sisters B is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die lewendige voorstad Woodstock, Kaapstad. Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bied 'n gemaklike basis vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetkamertafel. Die slaapkamer en leefarea maak albei oop na 'n privaat patio deur Franse deure, wat natuurlike lig in die ruimte laat vloei.
Die woonstel is naby winkels, markte en kafees geleë, terwyl die middestad, V&A Waterfront en Tafelberg 'n kort rit weg is. Met verskeie eenhede beskikbaar in dieselfde gebou, bied die ateljee 'n gerieflike opsie vir paartjies, solo-reisigers of groepe wat naby wil bly, maar hul onafhanklikheid wil behou.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 42 Queens Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Queens Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang