Successfully reported

The Artist's Escape

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Domingo M
Kort verblyf Besigheidsreis
2.2
Jan 2018

Bad rooms never cleaned during my stay there. Bad experience did not enjoy my stay at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Liana D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2017

Maklik, als wat nodig was en karaktervol. Ons het baie vinnig oorgebly, maar daar was als wat ons nodig gehad het. Die plek se dekor was 'n lekker mengelmoes van style en baie interessant. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2017

Kreatief, kleurvol en kunstig. Ons het ons verblyf baie geniet en sal graag weer daar bly. Lekker mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2017

Dis anders, dis uniek en spesiaal. Ons het ons een nag daar geniet alhoewel die beddens in die eenheid waar ons gebly het nie bedoel was vir 60 plussers nie. Isabelle was 'n warm gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2017

'n Tuiste. Isabella voorsien 'n fantastiese alternatiewe uitkyk op verblyf. Sy gee om. Selfs ons honde het dit geniet!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Isabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Tainton Avenue, Bonnie Doon, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNjgyNGMzLTIwNDMtNDg4My1hOTM0LTc4ZGFlZTU5NzZjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 22 Tainton Avenue Bonnie Doon 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.981684299913 27.925614260119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang