The Artist's Escape
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Tainton Avenue, Bonnie Doon, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Artist's Escape is 'n vintage, kunsagtige gastehuis in die voorstad Bonnie Doon in Oos-Londen. Die gastehuis is net 7 minute vanaf Nahoon-strand, 'n branderplankryerparadys, geleë. Die eiendom word omring deur ou bome en 'n welige tuin, wat die gevoel skep om op 'n plaas te woon, met hase, rotsdassies, ganse en eende wat in die bosse daar naby woon.
Die gastehuis bied unieke selfsorgverblyf in 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, insluitend 'n kothuis, 'n hut, 'n gastekamer en 'n karavaan. Die eiendom bied braaigeriewe en gaste het toegang tot parkeerplek voor die motorhuis. Internet konneksie is ook beskikbaar.
Artist's Escape is in 'n stil area geleë, naby Vincent Park Winkelsentrum, restaurante, koffiewinkels, 'n Engelse kroeg, 'n poskantoor en 'n bottelstoor. Die area is ideaal vir voëlkykers en natuurfotograwe. Jou gashere is bereid om jou enige tyd by te staan en kan aanbevelings gee vir restaurante en daguitstappies in die area. Ontbyt en heerlike aandetes is beskikbaar op versoek, óf buite op die dek, op die onderdakstoep, óf in die Bamboo-kroeg wat deel is van die eienaar se leefarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Isabella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Tainton Avenue, Bonnie Doon, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink The Artist's Escape het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Tainton Avenue, Bonnie Doon, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang