The Ashford
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Ashford Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Ashford skuil in die stil boomryke woonbuurt Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Gaste word begroet deur 'n klassieke, uitgestrekte patio wat hom mildelik om die hele huis vou en 'n koel en winderige ruimte skep.
Sentraal tot die ontvangsarea is 'n pragtige atrium wat lig deur die gastehuis versprei. Verblyf word gebied in 5 dubbel en suite-gastekamers wat elk toegerus is met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis vir waardevolle items, 'n werkarea en sekere DStv-kanale. Elke gastekamer het 'n deur wat na 'n skadu-patio oopmaak. 'n Engelse ontbyt word elke oggend bedien.
Vir die werkverslaafdes is daar gratis WiFi deurgaans, en die gastehuis bied veilige parkeerplek. Daar is ook 'n 24-uur sekuriteitswag wat Ashfordweg patrolleer. Die gastehuis bied 'n stil gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en biblioteekarea, asook 'n sitkamer en kroegarea en 'n lieflike privaat tuin. Rosebank-winkels en restaurante is naby geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Ashford Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink The Ashford het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Ashford Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang