The Aubergine Suite at Avant-Garde
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere word slegs toegelaat volgens reëling en indien hulle onder toesig bly.
Die swembad en tuin word gedeel met die gesin wat in die hoofhuis woon.
Die eenheid is bereikbaar via 'n wenteltrap in 'n groot motorhuis met plek vir 6 voertuie, so die eenheid is bo die motorhuis, maar gekoppel aan die hoofhuis. Daar is 'n tussendeur vanaf die hoofslaapkamer na die hoofhuis, wat gesluit is sodat die gaste hul eie toegang het en die eienaars nie toegang tot die eenheid sal kry nie.
Die beddegoed word weekliks omgeruil. Indien gaste hul beddegoed meer gereeld wil laat ruil, sal daar 'n bykomende heffing wees.
Geen nat swembroeke/handdoeke word op die materiaalkussings op die buitemeubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Brommaert Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang