Successfully reported

The Barracks

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 237 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Zieldre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable, spacious and convenient. Very comfortable and ideal for travelling with pets as the garden courtyard is enclosed. Very convenient for an overnight stay. Within walking distance from a restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna L
1 nag
5.0
Aug 2025

Alles gehad wat ons nodig gehad het. Aangename ontvangs. Baie lekker gebly. Baie hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag
5.0
Aug 2025

Juweel in Colesberg. Fantastiese gastehuis, baie goed geleë in 'n rustige area en loopafstand van die beste restaurant. Die kamers voel huislik en elke kamer het 'n klein stoep met pragtige tuine. Veilige parkering beskikbaar. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal weer daar oorbly! Vriendelike ontvangs, kamer vooraf verhit, het 'n nabygeleë restaurant aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons kan The Barracks definitief aanbeveel! Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en verwelkomend - tot 'n bietjie sjerrie by die intrapslag! Ons het ook die warm lugversorging op 'n ysige aand en oggend waardeer. Ons kan The Barracks definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

'n Fantastiese oornagplek! Die kamer is baie netjies en die beddens gemaklik. Al die geriewe vir 'n gerieflike oornag is daar. Daar het baie gedagte ingegaan in hierdie kamers. Lieflike warm stort al was dit in die hartjie van die winter. Die gasheer en gasvrou was regtig vriendelik en het seker gemaak ons word na omgesien. Hierdie is beslis ons nuwe oornagstop oppad na of terug van die Kaap af. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twynette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie aangename oornagverblyf. Lieflike en baie gerieflike verblyf. Ons het donker daar aangekom en was so vriendelik ontvang. Die kamer was heerlik warm en 'n sjerrie het op ons gewag. Die ontbyt die volgende dag was heerlik voorberei en meer as wat ons kon eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theodorus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very good. Very good. Bathroom very cold!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Warm and comfortable. A recommendation! It was comfortable and the hosts were very helpful. It was easy to find and a lovely Karoo town experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelik en gasvry. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 237

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 992
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 992
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 992
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15-17 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZDNmNGM5LWZlZWYtNGJmZS05ZTNhLWI0MTQ2ZWQ4MjQwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R992 per nag, vir 2 mense 237 5 1 5 15-17 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.71861 25.09726
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang