Successfully reported

The Barracks

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 01 - Queen
Slegs verblyf
Eenheid 02 - Queen
Slegs verblyf
Eenheid 04 - Queen Unit
Slegs verblyf
Eenheid 05 - Twin Unit
Slegs verblyf
Eenheid 06 - Pet Friendly, King / Twin Unit
Slegs verblyf
Eenheid 07 - Double Unit
Slegs verblyf
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eetkamer is oop vir ontbyt tussen 06:30 en 08:30 van Oktober tot Maart en tussen 07:00 en 08:30 van April tot September.

Neem kennis dat honde slegs in Eenheid 06 toegelaat word, maar katte, rotte en voëls word in Eenheid 01 tot 05 toegelaat. 'n Addisionele fooi van R60 per troeteldier per dag word gehef.

Daar is slegs 1 parkeerplek per eenheid. Geen bote, sleepwaens of karavane word toegelaat nie.

Die verblyf gebruik sonkrag in die geval van beurtkrag.

Indien aankoms tussen 18:00 en 21:00 is, skakel asb. wanneer jy 10 minute ver is, sodat die bestuurder die hekke kan oopmaak. Let asb. dat geen aankoms na 21:00 aanvaar sal word nie.

Gaste moet verseker dat hulle voor 21:00. opdaag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 992
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 992
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 992
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15-17 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZDNmNGM5LWZlZWYtNGJmZS05ZTNhLWI0MTQ2ZWQ4MjQwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R992 per nag, vir 2 mense 237 5 1 5 15-17 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.71861 25.09726
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang