Successfully reported
+61

The Barracks

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15-17 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R992 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Barracks is 'n ten volle gelisensieerde gastehuis met al die nodige dienste. Die gastehuis is in 'n stil deel van Colesberg oorkant die tennisbane geleë en is deur AA Travel as "Superieur" geklassifiseer.

The Barracks is in 1851 gebou en is so gedoop aangesien dit gedurende die Anglo-Boereoorlog gebruik is om soldate te huisves. Dis heeltemal herontwerp en gerestoureer in 2004. Die oorspronklike gebou het gou deel begin vorm van die hoofhuis om die eienaar, David Arnot, se groot familie te huisves.

Die gerieflike, ruim dubbelkamers het elkeen 'n privaat ingang, eie badkamer (elkeen met 'n bad en 'n aparte stort) en privaat stoepe. Daar is ook lugversorging om jou gerief te verseker ongeag die weersomstandighede. Al die kamers het TV's met M-Net en die volle DStv-pakket.

Die eetkamer is oop vir ontbyt tussen 06:30 en 08:30 van Oktober tot Maart en tussen 07:00 en 08:30 van April tot September.

Daar is 1 parkeerplek per kamer. Geen sleepwaens, karvane of bote word toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 237 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zieldre K
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, spacious and convenient. Very comfortable and ideal for travelling with pets as the garden courtyard is enclosed. Very con...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Chrisna L
5.0
Alles gehad wat ons nodig gehad het. Aangename ontvangs. Baie lekker gebly. Baie hulpvaardige personeel.
Aug 2025
Ilse V
5.0
Juweel in Colesberg. Fantastiese gastehuis, baie goed geleë in 'n rustige area en loopafstand van die beste restaurant. Die kamers voel huislik en elk...
Sien meer
Aug 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar oorbly! Vriendelike ontvangs, kamer vooraf verhit, het 'n nabygeleë restaurant aanbeveel.
Jul 2025
Thea P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kan The Barracks definitief aanbeveel! Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en verwelkomend - tot 'n bietjie sjerrie by die intr...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 237

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 15-17 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Barracks het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 992
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 992
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 992
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15-17 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZDNmNGM5LWZlZWYtNGJmZS05ZTNhLWI0MTQ2ZWQ4MjQwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R992 per nag, vir 2 mense 237 5 1 5 15-17 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.71861 25.09726
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang