The Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die oorblywende saldo van u bespreking, sowel as 'n terugbetaalbare breekskadedeposito, moet 2 weke voor inklok direk aan die gasheer betaal word. Die breekskadedeposito sal binne 48 uur na uitklok terugbetaal word.
Die eiendom is troeteldiervriendelik slegs indien vooraf gereël. 'n Bykomende troeteldierdeposito en 'n klein omkeerfooi is van toepassing. Gaste wat troeteldiere bring, moet direk met die gasheer bevestig dat hul troeteldier 'n opgedateerde hondsdolheid-inentingsertifikaat het, die ras verskaf en seker maak dat die troeteldier vriendelik is met personeel wat die eiendom mag bedien.
Die Strandhuis mag nie vir partytjies of byeenkomste gebruik word nie.
Rook is streng verbode binnenshuis.
'n Elektriese heining beveilig die eiendom.
Linne word voorsien; bring asseblief u eie strand- en badhanddoeke.
Huishoudingsdienste is op aanvraag beskikbaar en is nie by die tarief ingesluit nie.
Skottelgoedwasmiddel en vullisdromsakke word voorsien.
Toiletware en toiletpapier word nie voorsien nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Ocean Drive South, Southport, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang