Successfully reported

The Beach Room

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kate S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende ligging. Die klein kamertjie het aan al ons behoeftes voldoen. Lekker vir teaterbesoeke in Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great place close to town. Very nice and cosy place well managed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very pleasant stay. Everything you need for a getaway. Very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Verblyf was lekker en het aan al my behoeftes voldoen en meer. Fantastiese waarde vir geld, skoon en netjies met baie vriendelike ontvangs deur eienaar! Sal enige tyd die Beach Room aanbeveel, veral vir enkelreisigers. Ligging ideaal en veilig binne kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maralize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam. Ons het vreeslik lekker gekuier. Baie vriendelik ontvang. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfect little corner. I had such a lovely welcome. Thank you for making my stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

I'll be back! Owners are pleasant hosts. Lovely setting, clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was die beste plek wat ek nog geslaap, was baie veilig en lekker. Klein en meer as genoeg. Baie skoon en netjies. Buite area waar jy kan sit en werk of kuier vir 2 mense. Wasbak vir skottelgoed en klein yskas vir die nodigste. Was bederf met beskuit en koffie sakkies en koffie en klein melk met aankoms. So waardeer! Stapafstand van die mooiste strand. Gasvrou was dierbaar en behulpsaam. Eetplekke is loopafstand en op die strand. Sekuriteit baie, baie goed. Sal beslis dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham V
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

'n Lekker besoek in die Kaap met die strand 'n paar tree weg. Ek het lekker gebly, die plekkie is naby Century City geleë, en stapafstand van die strand. Die gasdame is baie vriendelik en baie behulpsaam. Die plekkie is werklik baie klein, meer so as wat die foto dit laat lyk, so mens wil nie baie tyd daar spandeer nie, maar dit is reg, gaan verken die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Marechale Way, Woodbridge Island, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZWRmZmY5LTQ1MDItNGEzZC04MTVjLWQyNTljMTBkMzZhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 169 5 1 5 38 Marechale Way Woodbridge Island, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.883458471707 18.486709808668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang