Successfully reported
+59

The Bethesda

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 317 Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Bethesda is in die hartjie van Nieu-Bethesda geleë en bied luukse akkommodasie in 'n rustige omgewing. Daar is 5 en suite-slaapkamers met uitsig oor die tuin, elk met 'n privaat buitedeur wat lei na 'n buitesitarea.

Elke eenheid se slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet.

Ander geriewe sluit in WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sonpanele en batterye verskaf elektrisiteit tydens beurtkrag.

Die Bethesda het 'n restaurant op die perseel, Bruno's by The Bethesda, wat Karoo-styl pizzas in 'n kindervriendelike omgewing bedien gedurende vakansies en langnaweke.

Nieu-Bethesda bied verskeie lieflike winkels en galerye, en gaste kan besienswaardighede soos die Uilhuis besoek wat meer as 500 standbeelde huisves wat deur wyle Helen Martin en haar helpers geskep is, die Kitching Fossiel-eksplorasiesentrum, of gaan stap en bergfietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elri J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie diens. Alles was perfek, ons het dit baie geniet. O ja, het heerlik gebly. Die gasvrou het ons op die hande gedra. Ontbyte was heerlik en k...
Sien meer
Sep 2025
Mariza B
Saam met vriende
5.0
Brilliant experience. We thoroughly enjoyed our stay. We recommend The Bethesda without any reservations whatsoever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Antoinette C
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, skoon en netjies en goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly! Die fasiliteite was meer as wat ons nodig gehad het en die gasvrou het...
Sien meer
Aug 2025
Wilna L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Die verblyf was uit die boonste rakke met baie behulpsame gasvrou en gasheer.
Jul 2025
Hannelie P
5.0
Absoluut fantasties, so netjies, knus en kunstig. Voel baie bederf asof die huis. Absoluut fantasties, so netjies, knus en kunstig. Voel baie bederf a...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 317 Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Bethesda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 317 Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb376e68348e7260db3889bfb0ffa7d5182cc6fe406f712db7ce1e4525f9f97f4db768ed6ae6528ad94f455448e0b9affdde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 317 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.86575216272 24.552564373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang