Successfully reported

The Bethesda

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elri J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie goeie diens. Alles was perfek, ons het dit baie geniet. O ja, het heerlik gebly. Die gasvrou het ons op die hande gedra. Ontbyte was heerlik en keurig voorberei. Sy het ons onmiddellik deel van die gemeenskap laat voel. Is genooi om die rugby te gaan kyk en is ook genooi om saam te braai met bykosse voorberei. Ons het die Kerkdiens Sondag ook bygewoon en wat 'n belewenis. Sal The Bethesda beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Brilliant experience. We thoroughly enjoyed our stay. We recommend The Bethesda without any reservations whatsoever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Bethesda
Good day, Thank you! We appreciate you taking the time to write such a lovely review. It was an honour to host you. Karoo greetings, Carla

Antoinette C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gemaklik, skoon en netjies en goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly! Die fasiliteite was meer as wat ons nodig gehad het en die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles vir ons gerieflik en gemaklik te maak. Ons sal beslis The Bethesda aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Bethesda
Antoinette, Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is 'n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Ludolf & Carla

Wilna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Die verblyf was uit die boonste rakke met baie behulpsame gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Bethesda
Wilna, Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Ludolf & Carla

Hannelie P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Absoluut fantasties, so netjies, knus en kunstig. Voel baie bederf asof die huis. Absoluut fantasties, so netjies, knus en kunstig. Voel baie bederf asof die huis self mens verwelkom, baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Carla is 'n wonderlike gasheer, niks is te veel moeite nie. Wonderlike kwaliteit linne en heerlike warm bed in koue weer. Alles is met sorg gekies en baie ekstra wat mens regtig "bederf" laat voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Bethesda
Goeie dag, Baie dankie dat jy ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Die gawe resensie is 'n bonus – dankie! Ons hoop om jou terug te verwelkom in ons mooi dorpie. Karoo groete, Ludolf & Carla

Charlene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

A very special place. This was my third time visiting Nieu Bethesda and my third time staying at The Bethesda. Highly recommended! Carla is a fantastic host. The house has a welcoming atmosphere and my kids absolutely love exploring the grounds and playing with the dogs. Thank you and well done, Carla.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Bethesda
Good day, Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. Karoo regards, Ludolf & Carla

Brian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful rooms and our host Clara was amazing. Would definitely recommend. Had a wonderful stay at The Bethesda. Clara is an amazing hostess and we even joined them to watch the rugby. Very comfortable room and breakfast was great (loved the dogs).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Bethesda
Good day, Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village. Karoo regards, Ludolf & Carla

Gustav P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustige plaas bekoring in netjiese ou huis! Sentraal geleë, ou wêreldse bekoring met baie rustigheid. Baie lekker wegbreek van stadsgeraas. Puik gasvrou & heer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Bethesda
Goeie dag, Ons waardeer julle gawe resensie. Ons is bevoorreg dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Baie dankie! Karoo groete, Ludolf & Carla

Pauline K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderfully. It is a wonderful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Bethesda
Dear Pauline, We appreciate you taking the time to write such a lovely review. It was an honour to host you. Karoo greetings, Ludolf & Carla

Adrianus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pleasant vibe. Pleasant vibe and neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Bethesda
Good day, Thank you! We appreciate you taking the time to write such a lovely review. It was an honour to host you. Karoo greetings, Carla

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 317 Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb376e68348e7260db3889bfb0ffa7d5182cc6fe406f712db7ce1e4525f9f97f4db768ed6ae6528ad94f455448e0b9affdde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 317 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.86575216272 24.552564373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang