The Big Beach House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 493 Shale Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
The Big Beach House is 'n lieflike vakansiehuis in die hartjie van Ramsgate, KwaZulu-Natal, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek binne stapafstand van die strand af.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 5 badkamers, en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 10 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Die badkamers is elkeen toegerus met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die eetarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die huis maak oop op 'n patio met 'n swembad, 'n braai-area en buitesitplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 493 Shale Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Big Beach House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 493 Shale Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang