Successfully reported
+35

The Boho Cave

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhurst Road 21, Welcome Glen, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 408 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Boho Cave bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Welcome Glen, 'n klein dorpie versteek tussen die berge van die Suidelike Skiereiland. Die eiendom is 'n kort rit vanaf Boulders Beach en Kalk Bay. Hierdie woonstel is ideaal vir digitale nomades of ontspanningsreisigers wat wil ontsnap aan die gewoel en gewerskaf van die sentrale deel van Kaapstad.

Hierdie woonstel met 'n boho-tema bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en wasbak. Die woonstel het ook 'n aparte toilet vir gaste. Gehalte-linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.

Die kombuisie is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, lugbraaier-oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n houtkaggel, 'n TV met Netflix en gemaklike sitplek, en maak oop na 'n privaat dek met 'n swembad en 'n ingeboude braai vir gaste se vermaak.

Gratis WiFi met UPS en parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Let asseblief daarop dat hierdie woonstel nie geskik is vir kinders nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Boeke en leesstof
Yskas
Braai
TV
Volledige kombuis
Kombuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Glenhurst Road 21, Welcome Glen, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 408
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 408
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 408
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhurst Road 21, Welcome Glen, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecb522d770fa2699a73f0ae5148a4e08e1704803229f7b8750b318a1051aa9ca1c077e00b3ee7fee239e49e29918722dfda1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 408 per nag, vir 2 mense Glenhurst Road 21 Welcome Glen 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.1540954 18.4093327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang