Successfully reported

The Broad Place

Selfsorg
The Broad Place
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is ingerig met 2 driekwartbeddens en 'n gestremde badkamer wat ook 'n en suite is met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n gemaklike sitkamer en etenstafel wat geskik is vir 2 gaste. Alle linne en handdoeke word voorsien asook gratis toegang tot WiFi. Die eenheid het sy eie privaat ingang, en gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Die wooneenheid en perseel is aangewys as rookvrye areas.

Beddegoed en handdoeke sal na 5 dae vervang word, mits die bespreking 5 dae oorskry.

Neem asseblief kennis dat skoonmaakdienste nie tydens verblyf verskaf word nie. Vir besprekings langer as 5 dae, sal die eenheid op die 5de dag van verblyf skoongemaak word.



Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 De Vos Street, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA593bc6d2fdd98f5da855da7b73ce8c16e7744487a47fbcba4539570d7ab61b97d54e5cd344e3661e22f7023ae74ff4575aa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 9 De Vos Street Langerug 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.644984388397 19.433557908598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang