Successfully reported
+12

The Captain's Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 280 Van Der Merwe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Captain's Cabins is 'n pragtige sandsteenhuis wat in 1912 gebou is, geleë in Rosendal in die hartjie van die Oos-Vrystaat. Hierdie huis kombineer klassieke elegansie met moderne gerief en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n kindergrootte dubbelslaapbank.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.

Buite bied die groot tuin genoeg ruimte vir buitemuurse aktiwiteite, tuinmaak, of bloot ontspan in die rustige omgewing. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 280 Van Der Merwe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink The Captain's Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 280 Van Der Merwe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04b315a323034a490bc1bfbceaac570f818f9aa16df8f6b8db021dcf628d4fbd52764555f85ff00b809e148906d423c8daf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 280 Van Der Merwe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5033322 27.9317195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang