Die Kasteel
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kasteel is op 'n heuweltop in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika, net 'n uur se ry weg van Kaapstad, geleë in 'n vallei binne die Ceresberge.
Verblyf is beskikbaar in 3 gaste-suites. Elke kamer het slaapplek vir 2 mense en het 'n en suite-badkamer. Egiptiese katoenbeddegoed word voorsien. Die slim ontwerp van die huis spog met groot onderdakstoepe wat die opwinding van binne-buite-leef ondersteun. Dit kyk uit oor die tuin met sy reghoekige swembad en die panoramiese uitsig oor die Ceresberg wat teen die horison afslinger.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Moses Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kasteel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang