The Clarens Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dali Kothuis
- Selfsorg
- Picasso Kothuis
- 
                            Selfsorg
 Slaapbank teen R300 per aand beskikbaar
- Van Gogh Ateljee
- 
                            Slegs verblyf
 Yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster
- Rembrandt Ateljee
- 
                            Slegs verblyf
 Yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster
Huisreëls
'n Slaapbank kan teen R300 per nag vir Picasso Kothuis gehuur word.
Die ateljeewoonstelle het nie braaigeriewe nie. 
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. 
Kinders tussen 3 en 16 betaal R300.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 73 Malherbe Street, Clarens, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang