Successfully reported
+9

The Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Patrick Duncan Road, Kloof, Durban, 3460, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Cottage bied veilige en knus selfsorgverblyf in die dorpie Kloof, Durban.

Die kamer het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 'n slaap- en sitarea, asook 'n kombuis en 'n aparte ruim badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis het 'n kompakte ontbyttafel met sitplek vir 2 en is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n koffietafel en 'n slaapbank voor 'n platskerm-TV vir ontspanning. Die slaapbank kan as 'n addisionele slaapopsie vir 'n kind gebruik word. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die kamer lei na 'n gemeubileerde onderdakstoep waar maaltye saam geniet kan word.

Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir tot 2 voertuie. Die eiendom het ook kringtelevisie vir bykomende sekuriteit.

Die eenheid is net 28 km se ry vanaf Durban en uShaka Marine World.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pierre J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, goeie ligging en stil area. Sal weer van hulle gebruikmaak.
Jun 2025
Trudie E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Baie lekker gebly. Juweel in die natuur.
Feb 2025
Nelia G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Rustig en privaat. Home away from home. Ja, baie lekker. Rustig en privaat.
Des 2024
Yolindy F
Gesin met klein kinders
5.0
Good relaxing and nice and quiet from city life. Enjoyed my stay with my kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Marike C
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en netjies. Veilig en netjies, sal weer daar oorslaap.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 9 Patrick Duncan Road, Kloof, Durban, 3460, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Patrick Duncan Road, Kloof, Durban, 3460, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cefda816735e56974b7dcf91efc8af8460a0991adac39f12f5b3aa67c76fdb5eb35dbc9bae2b6dbf48ea49ba88f27ae1987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 9 Patrick Duncan Road Kloof 3460 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -29.7852232 30.8394188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang