Successfully reported
+16

The Cottage - Hadison Park

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Simon Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cottage - Hadison Park is in Kimberley geleë en beskik oor 2 ruim selfsorgkothuise.

Die kothuise wat aangebied word sluit Kothuis 1 en Kothuis 2 in. Albei kothuise is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, en 'n kombuisie. Verblyf is geskik om tot 7 gaste te akkommodeer.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in.

Kimberley is veral bekend vir The Big Hole. Hierdie gewilde besienswaardigheid is naby The Cottage, wat dit 'n moet-doen maak vir besoekende gaste. Die Kothuis is ook binne kort afstande van skole, hospitale, kerke, winkelsentrums, vermaakgeriewe en restaurante af. Lughawe-vervoer is ook beskikbaar indien gereël.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 310 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Coenraad M
5.0
Gasvryheid. Het baie lekker gebly.
Okt 2025
Michelle B
5.0
Netjiese, skoon en goed geleë. Ideale oornag plek tussen Weskus en Gauteng.
Okt 2025
Rone V
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit geniet. Was baie aangenaam en goed geleë.
Aug 2025
Mario C
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Het baie lekker gebly, net baie kort gebly.
Jul 2025
Annelise B
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Vriendelike, opregte mense. Kinders het dit baie geniet. Netjiese plekkie, sal enige tyd weer oorbly.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 310

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 12 Simon Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Cottage - Hadison Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Simon Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYTU2MGU2LTc2ZTktNDM4Mi04ZjlhLTc0ZDliYzlmOWIwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 310 5 1 5 12 Simon Street Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75469601152 24.744766571357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang