The Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 40 Lottering Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kothuis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Bendor Park, Polokwane. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Daarbenewens beskik die eenheid oor lugversorging, 'n lessenaar en vir vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkering op die perseel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Die Peter Mokaba-stadion is ongeveer 5.2 km weg, terwyl die Polokwane Gateway-lughawe ongeveer 7.8 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 40 Lottering Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 40 Lottering Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang