The Courtyard
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Clifton Road, Vincent Gardens, East London, 5247, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Courtyard is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met verhit-en-eetgeriewe in die hartjie van Vincent, Oos-Londen. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die ateljeewoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het ook 'n TV met Netflix, gehaltebeddegoed, sitplek en 'n deur wat na 'n aparte ingang en privaat binnehof lei.
Die kombuisie is oopplan met die slaapkamer en is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek agter hekke. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, tennis, swem en bergfietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Naidene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Clifton Road, Vincent Gardens, East London, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink The Courtyard het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Clifton Road, Vincent Gardens, East London, 5247, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang