Successfully reported
+15

The Crags

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Simon`s Town Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Crags bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n goed ingerigte drieslaapkamerwoonstel in 'n opgeknapte erfenisgebou in Vishoek. Die woonstel is stapafstand vanaf Vishoekstrand en bied see-uitsigte vanaf die balkon.

Die volledig gemeubileerde, ruim woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel beskik oor 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n video-opnemer en 'n Hi-Fi. Die sitkamer lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n sitarea vanwaar gaste uitsigte oor Valsbaai kan geniet.

Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief. Daar is 'n parkeerplek vir 2 voertuie, en die woonstel word elke sewende dag gediens, waar alle linne en badhanddoeke omgeruil sal word. Indien gaste addisionele diens benodig, is 'n huishoudelike diens beskikbaar teen 'n bykomende daaglikse fooi.

Gaste kan afstap na die strand, en daar is winkels en restaurante in die Vishoek se middedorp, wat nie ver van die woonstel af is nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Simon`s Town Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Crags het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Simon`s Town Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4e89031dff1834f6857562505b6f7b5570b8b5c53dd7b17025450a49b8a23e666b7ba7aa87972775d7b7f15ac500f0993b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 5 Simon`s Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142994255596 18.434613429666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang