The Crooked Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkyk Road Farm 9 Plot 6, Karino, 20 km Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Crooked Nest is 'n eenvoudig lewende opstal tussen die berge in die hartjie van die Tipperary Natuurbewaring, 20 km vanaf Mbombela (Nelspruit).
Die verblyf bied rustieke ontspanning en rustigheid in 'n houtwoonstel wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed en 'n leesarea in die hoofkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Omring deur die geluide van bobbejane en voëls. Die sitkamer is ook ingerig met 'n stapelbed.
Ons het 2 groot gesinshonde op die eiendom. Zena, wat lief is vir kinders en Luna is baie beskermend teenoor ons gaste. Middernag is 'n nuuskierige kat wat gaste sal groet.
Die eiendom is volledig omhein met veilige onderdakparkeerplek. Die verblyf is ideaal vir gesinswegbreek met meestal net die geluide van diere wat gehoor word. Ons het ook die woonstel met 'n omskakelaar opgegradeer, so beurtkrag sal nie 'n probleem wees nie. Vir tieners en volwassenes het ons wel bordspeletjies beskikbaar om speletjie-aande te hou.
Besienswaardighede in die omliggende area sluit die Malelane-hek-ingang na die Krugerwildtuin wat 55 km verder geleë is, asook die Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden-dierreservaat, Kaapschehoop en Mafunyane Waterpark in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Uitkyk Road Farm 9 Plot 6, Karino, 20 km Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
- Gaste dink The Crooked Nest het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkyk Road Farm 9 Plot 6, Karino, 20 km Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang