Successfully reported
+35

The Cullinan Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Frost Street, Balmoral, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cullinan Guest House bied netjiese, goed onderhoude en bekostigbare verblyf in Queenstown in die Oos-Kaap. Dis in die rustige voorstad Balmoral naby Queenstown Girls' High School en Queen's College geleë.

Elke kamer is besonders ingerig en die beddens is met topgehalte-linne oorgetrek. Geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, muurverwarmers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, mikrogolf en yskassie in. Elektriese komberse word voorsien vir die koue Queenstown winternagte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die hoof-eetarea het sitplek vir 20 gaste en 'n smaaklike ontbyt word daagliks voorgesit. Ons het onderdak-braaigeriewe en 'n tuin waar jy kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar.

The Cullinan is trots op die ryk kulturele geskiedenis wat Queenstown bied en kombineer moderne style met tradisionele bekoring om sy gaste tuis te laat voel. Die hoë standaard van ons persoonlike diens maak The Cullinan 'n toevlugsoord waar gaste gerief en privaatheid kan ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Gevoel soos huis, vriendelike werkers en baie behulpsaam. Heerlik en vriendelik ontvang. Sal beslis weer dié gastehuis gebruik. B...
Sien meer
Mei 2025
Johan V
Besigheidsreis
5.0
Skitterende diens. Lekker braai area. Baie lekker gebly. Goeie ligging. Goeie waarde vir geld.
Mei 2024
Arnold V
Gesin met tieners
4.4
Aangenaam. Perfekte ligging, skolesport op die dorp by te woon.
Mei 2025
Colleen B
4.4
Unfashionable but comfortable. Personal service. Good value for money. Slightly old-fashioned room without modern decor, but comfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Emmanuel M
4.2
I will definitely go back again. My stay was perfect, the host was friendly and welcoming as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 23 Frost Street, Balmoral, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Cullinan Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Frost Street, Balmoral, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNjY0MzIxLTUzYWUtNDI1YS05ZDA4LTczOTEzOWY0MmU0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 23 Frost Street Balmoral 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.890463 26.882133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang