Successfully reported

The Cullinan Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Nicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gekuier. Gevoel soos huis, vriendelike werkers en baie behulpsaam. Heerlik en vriendelik ontvang. Sal beslis weer dié gastehuis gebruik. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Skitterende diens. Lekker braai area. Baie lekker gebly. Goeie ligging. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Aangenaam. Perfekte ligging, skolesport op die dorp by te woon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Colleen B
1 nag
4.4
Aug 2024

Unfashionable but comfortable. Personal service. Good value for money. Slightly old-fashioned room without modern decor, but comfortable and spacious and everything worked. Practical touches, e.g. large jug of drinking water next to kettle, plates and cutlery provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel M
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

I will definitely go back again. My stay was perfect, the host was friendly and welcoming as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembeka H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Very nice. Very nice. I would recommend it to another person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sheldon B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Jun 2024

Ad inaccurate. I was disappointed to hear they do not provide breakfast anymore even though the ad states breakfast is served daily. Unit was also not equipped to make your own breakfast, this was an inconvenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Emmanuel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

It was so nice and super clean. Beautiful place, very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie vriendelik deur gasheer ontvang en onmiddelik tuis gevoel. Net een nag oorgebly en die kamer en badkamer het aan al ons vereistes voldoen, asook alles was netjies en skoon. Kan oor niks kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Frost Street, Balmoral, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNjY0MzIxLTUzYWUtNDI1YS05ZDA4LTczOTEzOWY0MmU0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 23 Frost Street Balmoral 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.890463 26.882133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang