Successfully reported

The De Beers Air B&B

Selfsorg
The De Beers Air B&B
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie B&B-eenheid bied 'n ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Baba of kleuter kan ook op versoek geakkommodeer word. Die eenheid sluit 'n privaat sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en wasmasjien in. Gaste het volle toegang tot die eenheid, asook toegang tot die tuin en braai-area. Bykomende geriewe sluit in WiFi, vars handdoeke en linne, 'n TV en veilige parkering.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
DisneyPlus, Netflix, ShowMax
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Rook toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
DisneyPlus, Netflix, ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

🏡 Huisreëls
Inklok / Uitklok

Inklok: Vanaf 10:00 vm.

Uitklok: Teen 9:00 vm.

Vroeë inklok of laat uitklok kan vooraf gereël word, onderhewig aan beskikbaarheid.

Gastebeleid

Maksimum besetting: 2 volwassenes en 1 baba of kleuter

Geen bykomende besoekers of oornaggaste sonder vooraf goedkeuring nie.

Geen troeteldiere toegelaat nie

Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie.

Stiltye

Respekteer asseblief stiltye van 21:00 tot 07:00 vm.

Geen rook binnenshuis nie

Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.

U mag buite in aangewese areas rook — gooi asseblief sigaretstompies verantwoordelik weg.

Geen partytjies of geleenthede nie

Geen harde musiek, partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Gebruik van Ruimte en Geriewe

Die eenheid sluit 'n slaapkamer, sitkamer, kombuis, badkamer (slegs stort), tuin, braai-area, WiFi, vars handdoeke en linne, en parkering in.

Behandel asseblief die ruimte en geriewe met sorg.

Skoonmaakbeleid

'n Skoonmaakfooi is van toepassing op kort verblyf.

Vir besprekings van 1 maand of langer, sal 'n skoonmaker een keer per week voorsien word sonder ekstra koste.
Let asseblief daarop: die skoonmaker sal nie u persoonlike wasgoed of strykwerk doen nie.

Gaste word vriendelik versoek om die eenheid in 'n netjiese toestand te laat en enige gebruikte skottelgoed te was voor uitklok.

Langer Verblyf

As u u verblyf wil verleng, doen dit asseblief ten minste 2 dae voor u huidige uitklokdatum.

Verlengings is onderhewig aan beskikbaarheid.

Veiligheid en Verantwoordelikheid

Sluit alle deure en vensters wanneer u die eenheid verlaat.

Kinders moet te alle tye onder toesig wees, veral in die tuin of naby die braai.

Rapporteer asseblief enige toevallige skade of breekskade onmiddellik. Beduidende skade kan gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Hopley Road, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70df21a280a8bbda0a565113cf6aedd27f3cdd10b2b3002d057189a9b95b21ee32ffa3c1955a19901853c4b6e8fb8a9ae507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 59 Hopley Road Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.83700016283 18.511825117686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang