The Dockside Retreat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Aangesien die woonstel met 'n omskakelaar toegerus is, versoek die gasheer vriendelik dat gaste, indien moontlik, toestelle soos lugversorgers en TV's afskakel wanneer hulle vertrek.
Moet asseblief nie die droogfunksie op die wasmasjien gebruik nie. Gebruik eerder die droograk om jou wasgoed in die lug te droog. Jy kan jou klere op die droograk op die balkon agter die skuifskerms plaas. 'n Yster en strykplank is ook in die kas beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dock Rail Road, Unit 126 Harbour Bridge Hotel and Suites, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang