Apartments on The Eighteenth at Princes Grant
Beskrywing
Die woonstel het 2 en suite-slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte-bed en die ander met 3 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea in. Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Die woonstel sluit komplimentêre toiletware, bad- en swemhanddoeke en wasgoeddienste in. Daar is ook 'n patio met braaigeriewe. Beddens kan in 2 enkelbeddens omskep word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 
Jy moet by die Prince's Grant Golf Estate sales-kantoor, sowat 20 m van die hoofhek af, registreer om jou woonstel se sleutel vir The Eighteenth at Princes Grant te ontvang. 
Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00 en gaste wat na dit inklok moet spesiale reëlings vir die sleutel tref. 
Uitkloktyd is 10:00. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers; 2 is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die 3 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea in. Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Die woonstel sluit komplimentêre toiletware, bad- en swemhanddoeke en wasgoeddienste in. Daar is ook 'n patio met braaigeriewe. Beddens kan in 2 enkelbeddens omskep word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 
Jy moet by die Prince's Grant Golf Estate sales-kantoor, sowat 20 m van die hoofhek af, registreer om jou woonstel se sleutel vir The Eighteenth at Princes Grant te ontvang. 
Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00 en gaste wat na dit inklok moet spesiale reëlings vir die sleutel tref. 
Uitkloktyd is 10:00. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die dubbelverdiepingwoonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapkamers 2 is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n oopplan-vermaakarea met 'n kombuis, leefarea en eetarea in. Die en suite-hoofslaapkamer is bo. Die woonstel het 'n terras aan die voor- en agterkant, asook ingeboude braaigeriewe. Beddens kan in 2 enkelbeddens omskep word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. 
Jy moet by die Prince's Grant Golf Estate sales-kantoor, sowat 20 m van die hoofhek af, registreer om jou woonstel se sleutel vir The Eighteenth at Princes Grant te ontvang. 
Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00 en gaste wat na dit inklok moet spesiale reëlings vir die sleutel tref. 
Uitkloktyd is 10:00. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Prince's Grant Golf Estate 1-12, Tom Morris Close, Stanger, 4450, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang