Successfully reported

The Elephant House & Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R100.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
The Elephant House
Selfsorg
The Elephant Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Respekteer die eiendom en behandel dit asof dit jou eie is. Dit sluit in die versorging van die spasie, om bedag te wees op geraasvlakke en om die eiendom in dieselfde toestand te laat as wat jy dit gevind het.

Geen rook word binne die eiendom toegelaat nie. As jy moet rook, doen dit asb. buite en gooi enige sigaretstompies behoorlik weg.

Wees asb. bedagsaam teenoor jou bure en hou geraas tot 'n minimum, veral gedurende die nag.

Slegs geregistreerde gaste word op die eiendom toegelaat. As jy besoekers het, laat weet asb. die eienaar vooraf en maak seker dat hulle teen 'n redelike uur vertrek.

Moet asb. nie enige bykomende gaste of troeteldiere na die eiendom bring sonder die eienaar se toestemming nie.

Die eienaar is nie verantwoordelik vir enige verlore of gesteelde items nie. Maak asb. seker dat jy die eiendom sluit wanneer jy nie daar is nie en hou jou besittings veilig.

Die eienaar is nie verantwoordelik vir enige ongelukke of beserings wat op die eiendom gebeur nie. Deur by die eiendom te bly, erken jy dat jy dit op eie risiko doen.

Volg asb. alle plaaslike reëls en regulasies terwyl jy by die eiendom bly, insluitend enige beperkings op byeenkomste of aktiwiteite.

As jy enige probleme of bekommernisse tydens jou verblyf het, laat weet asb. dadelik die eienaar sodat hulle kan probeer om dit op te los.

Inklok- en uitkloktye is buigsaam, maar laat asb. die eienaar vooraf weet as jy beplan om buite die ooreengekome tye te arriveer of te vertrek.

Deur hierdie huisreëls te volg, kan jy help verseker dat jou verblyf in The Elephant House aangenaam en respekvol is vir almal wat betrokke is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Faure Marine Drive, Whispering Pines, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded8718b163ee7eb25d463c85989d8a8655b706f05e764355100343871167c36d5675d8523a606e07b0ccb3bf170e7655b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 23 Faure Marine Drive Whispering Pines 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.143914397565 18.854078309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang